Alan Stivell

Alan Stivell
Alan Stivell tydens die Festival de Cornouaille in Quimper in 2016
Agtergrondinligting
GeboortenaamAlan Cochevelou
Gebore6 Januarie 1944 (1944-01-06)
Riom, Auvergne, Frankryk
GenresBretonse musiek
Beroep(e)Sanger-liedjieskrywer
Jare aktief1960 - nou
Webwerfhttp://www.alan-stivell.com/

Alan Stivell (gebore as Alan Cochevelou, 6 Januarie 1944) is 'n musikant en sanger van Bretagne, Frankryk. Hy sing in verskeie tale, onder meer Frans en Engels, en het gehelp om die Keltiese harp en Bretonse musiek weer gewild te maak.

Stivell het sy hoogtepunt in die 1970's bereik, maar daarna het die gewildheid van folkmusiek afgeneem. Vandag is hy veral gewild onder aanhangers van Keltiese musiek en Engelse folk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy